Bespreek jou ervarings, kwessies en sake van belang! Nee jy is nie dom as jy `n vraag vra nie!
 
IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in

Share | 
 

 Leerders se ouers

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
20395779



Posts : 1
Join date : 2009-08-31

PosOnderwerp: Leerders se ouers   Mon Aug 31, 2009 4:29 pm

Voel jy nie ook soms of kinders se ouers onredelik is en wonderwerke van ons as onderwysers af verwag nie. "Vandat my kind by jou begin klas kry het lyk die werk baie slordig" of "Hoekom is die boeke nie gemerk nie?" Dis wat een ouer vir my kom sê het. Nou vra ek, hoe moet ek die kind se werk wat in die week gedoen is merk, as ek nie die boek mag inneem nie, omdat hulle 'n toets skryf? confused Neem ek nou die boek in dan is die ma by die skool...Hoe moet haar arme bloeitjie dan nou leer. Ek wens net somtyds hulle kan vir 'n dag in ons klasse kom staan, dan sal hulle dalk meer begrip en simpatie met onderwysers hê.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Leerders se ouers
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
Studente Sake :: Welkom mede studente!-
Spring na: